Wian van Niekerk

Eienaar en Stigter van Bakgat Elektries

Groot of klein elektriese behoeftes, u sal altyd die beste moontlike diens en prys by ons kry.

Bakgat Elektries bestaan al sedert Junie 2013 en word bedryf met die uitsluitlike doel om gehalte diens aan ons kliënte te lewer. Ons het 7 spanne in die veld wat omsien na kliënte se behoeftes.

KOM ONS GESELS!

Groot of klein elektriese behoeftes, ons wil u graag help!

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

QR code:
  • Scan me
  • Save VCard
  • Let's connect!